Giggel en Lag en die Badprop

R150.00

Wanneer badtyd aanbreek, daag twee ondeunde badkamer-wesentjies op om die prop se kettinkie te trek.

Category:

Description

Wanneer badtyd aanbreek, dink Seun dit gaan sommer ‘n gewone bad wees — totdat Giggel en Lag opdaag! Elke keer as Mamma die bad vol maak, trek hierdie twee ondeunde klein badkamer-wesentjies aan die prop se kettinkie of draai die kraan te vol oop, tot ‘n berg borrelskuim hulle uiteindelik self voorlê. ‘n Heerlike, geestige voorleesverhaal vol lag, waterpret en ondeunde avonture, vir kleuters van 3 tot 7 jaar.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Giggel en Lag en die Badprop”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Subscribe to my Newsletter  •  Find your Purpose and Run with it!