Description
‘n Radioteaterspel, geskryf volgens RSG Radioteater-spesifikasie, wat die lewenslange liefdesverhaal van Ouma Magda en Oupa Johan vertel — van ‘n dramatiese middag by die treinstasie in Heilbron tot hul laaste dae saam, tagtig jaar later. Deur die wisselende geslagte word onthou hoe geleenthede gegryp of verpas word, en hoe ‘n mens se “trein” — van tyd, liefde of ‘n lewe — net een keer verbykom. Kleindogter Magda vertel die storie wat, soos sy sê, “niemand anders sal vertel nie.” ‘n Aangrypende drama oor herinnering, tyd en die keuses wat ‘n lewe vorm.







Reviews
There are no reviews yet.