Description
Ben en Milo se Motorfiets-Avontuur deur Viëtnam is die nuutste toevoeging tot Marthie se gewilde Ben en Milo-reeks, waarin die twee avontuurlustige vriende per motorfiets deur Viëtnam ry en die land se kleur, kos, mense en plekke deur kinderoë ontdek. Soos die res van die reeks kombineer hierdie prenteboek ‘n vrolike storie met ‘n vleugie reis-avontuur en ‘n les oor nuuskierigheid, moed en die wêreld ontdek. ‘n Kleurvolle prenteboek vir jong lesers wat van reis en avontuur hou.







Reviews
There are no reviews yet.