Description
Hy Leef! vertel die verhaal van Jesus se laaste week — van Palmsondag tot die leë graf — deur dertien liedjies en deur die oë van vier kinders: Johan, Lisa, Markus en Francis. Elke storie in hierdie Paasfees-liedjiesiklus is geskryf soos ‘n kind dit sou beleef en oorvertel, met liedjies wat naatloos inpas by die verhaal, van “Die Hosanna Donkie” tot die triomfantelike titellied “Hy Leef!”. Dit is ‘n saamgevlegte gesins- en gemeente-ervaring wat gebruik kan word as voorleesboek, as liedjiesiklus vir ‘n kerkkonsert, of as basis vir ‘n volledige Paasfees-musiekopvoering.







Reviews
There are no reviews yet.