Lees-en-Sing

Lees. Luister. Sing saam.

Lees-en-Sing is ‘n reeks prenteboeke waar elke boek ‘n liedjie is. Kinders lees die storie, luister na die liedjie en sing saam – bladsy vir bladsy. Geskryf en gesing deur Marthie Nel Hauptfleisch.

Read-and-Sing is a series of picture books where every book is a song. Read the story, listen to the song, and sing along.

Hans Krismis

Hans Krismis – Lees-en-Sing boek deur Marthie Nel Hauptfleisch

Ontmoet Hans, die avontuurlustige koekie, en Pollie met haar pĂŞrels. ‘n Kersfees-avontuur in die kombuis – met ‘n hond, ‘n koekroller en baie krummels!

Binnekort in die reeks

  • Santa Toeter
  • Ek is spesiaal

Marthie Nel Hauptfleisch #WomanOnFire
Phone: 083 767 2701 · Email: [email protected] · Web: https://www.marthienel.com