Ben en Milo se Motorfiets-Avontuur deur Viëtnam

R150.00

Ben en Milo ry per motorfiets deur Viëtnam en ontdek die land se kleur, kos en mense — die nuutste in die gewilde reeks.

Category:

Description

Ben en Milo se Motorfiets-Avontuur deur Viëtnam is die nuutste toevoeging tot Marthie se gewilde Ben en Milo-reeks, waarin die twee avontuurlustige vriende per motorfiets deur Viëtnam ry en die land se kleur, kos, mense en plekke deur kinderoë ontdek. Soos die res van die reeks kombineer hierdie prenteboek ‘n vrolike storie met ‘n vleugie reis-avontuur en ‘n les oor nuuskierigheid, moed en die wêreld ontdek. ‘n Kleurvolle prenteboek vir jong lesers wat van reis en avontuur hou.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Ben en Milo se Motorfiets-Avontuur deur Viëtnam”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Subscribe to my Newsletter  •  Find your Purpose and Run with it!