Zoem-zoem Charlie: Charlie die By-Speurder

R150.00

‘n Nuuskierige worshondjie se rasperige avontuur met ‘n lastige by wat net nie wil ophou zoem nie.

Category:

Description

Charlie is ‘n nuuskierige worshondjie met een groot droom: om betyds by sy kosbak uit te kom! Maar toe begin ‘n lastige by om sy kop zoem… zoem… ZOEM! Charlie blaf, hy grom, hy jaag — en toe, eina, word hy op sy snoet gesteek. Wanneer Oom Hannes Heuning kom help, ontdek Charlie dat bye nie net steek nie — hulle help ook om blomme, vrugte en ons planeet gesond te hou. Met ‘n lekker hondekoekie as beloning leer Charlie dat selfs ‘n klein hondjie ‘n groot held kan wees. ‘n Hartroerende, humoristiese Suid-Afrikaanse voorleesboek oor moed, nuuskierigheid, natuur en vriendskap — perfek vir kinders van 3–7 jaar.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Zoem-zoem Charlie: Charlie die By-Speurder”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Subscribe to my Newsletter  •  Find your Purpose and Run with it!