Description
Wanneer badtyd aanbreek, dink Seun dit gaan sommer ‘n gewone bad wees — totdat Giggel en Lag opdaag! Elke keer as Mamma die bad vol maak, trek hierdie twee ondeunde klein badkamer-wesentjies aan die prop se kettinkie of draai die kraan te vol oop, tot ‘n berg borrelskuim hulle uiteindelik self voorlê. ‘n Heerlike, geestige voorleesverhaal vol lag, waterpret en ondeunde avonture, vir kleuters van 3 tot 7 jaar.







Reviews
There are no reviews yet.