Fly like an Eagle

This is a new collaboration With Winston Siljeur and Wilna Germishuys-just in time for your weekend.

We would love for you to tell us what you think and request more great music we can get high on.

Xxx
Marthie

As jy wil hoe klink dit as Winston Siljeur kookwater musiek maak en Wilna Germishuys pragtig harmoniseer: hier is hy! Na al my gekarring kry ek toe ek arend liedjie gesmokkel uit die Winston Siljeur Production musiekfabriek(en die man is besig, hoor!)

Hierdie liedjie het ons op skool in ons sanggroep gesing en dit was nog altyd ‘n -letterlike-hoogtepunt. Nou dat my jaar ‘n tema gekry het(Soar), deel ek dit graag: Sweef soos ‘n arend!

Sluit asb aan by ons Youtube kanale- dis waar ons musiek maak en binnekort stel ons ‘n enkelsnit vry op Spotify(die skakel is in die beskrywing van die video op YouTube)

Speel dit, Deel dit, gooi jou versoeke in die boksie hieronder- dis hoe ons saam groter hoogtes bereik!

#SOAR #SpeakUp #OpenToEverything #AttachedToNothing #RiseUp

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *